'n Verkennende studie van Anglo-Boereoorlog-fiksie

Authors

  • Corene de Wet

Abstract

Skrywers van verhale oor die Anglo-Boereoorlog maak daarop aanspraak dat die noodsaaklik is om verhale oor die oorlog te boekscaaf om te verseker dat die lief en leed van die gewone mense aan die vergetelheid onrruk word. In hierdie arcikel word 'n oorsig gegee van hoofsaaklik Afrikaanse ABO-fiksie war sedert 1903 die lig gesien het. Eerstens is gelec op die verskillende metodes war fiksieskrywers gebruik om die skeidslyne tussen fiksie en geskiedskrywing op re hef. Tweedens is op skrywers se uiceenlopende sieninge oar die swartes se deelname aan en belewing van die oorlog gelet. Uic die ondersoek na die mitologisering van die Boere blyk die dac, terwyl sommige skrywers eer aan die Boerevegters en -vrouens bring, ander hulle as neerloos, lafharrig en barbaars beskryf. Die invloed van die oodog op die verhoudinge tussen Boer en Brit, blank en swart, bittereinder en hensopper, joinermans en - vrouens word nagespeur. Laastens is aandag gegee aan die uitbeelding vanmBoerevrouens ten tyde van die ootlog. Op enkele uitsonderings na word die vrouens veridealiseer - hulle word as die ruggraat, die stukrag van die Boeremagte uitgebeeld.

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

2024-12-04

Issue

Section

Articles

Most read articles by the same author(s)