Beplanningskwessies van die 1990's

Authors

  • Christo Kannenberg

Keywords:

community involvement, environmental issues, urbanisation

Abstract

Met die aanvang van 1990 gaan ons 'n dekade binne wat groot nuwe uitdag­ings voor die deur van die Stads- en Streekbeplanningsberoep sal lê. Verste­deliking sal steeds groter druk op die omgewing, infrastruktuur en beskikbare kapitaalbronne plaas, terwyl stygende opvoedkundige standaarde 'n groter bewuswording van omgwingskwessies tot gevolg sal hê. Hierdie hoër opvoe­dingspeil sal ook daartoe lei dat die publiek toenemend op groter inspraak in die beplanningsproses sal aandring. Verstedeliking, die omgewing en gemeenskapsbetrokkenheid in die besluitnemingsproses kan as die belang­rikste beplanningskwessies van die volgende dekade beskou word. Hierdie kwessies is interafhanklik en meestal deel van dieselfde proses, maar word hier afsonderlik bespreek in 'n poging om die belangrikheid van elke element te beklemtoon.

Downloads

Published

1989-09-30

Issue

Section

Commentary

How to Cite

Kannenberg, C. (1989). Beplanningskwessies van die 1990’s. Town and Regional Planning, 27, 30-31. https://journals.ufs.ac.za/index.php/trp/article/view/3072

Similar Articles

1-10 of 181

You may also start an advanced similarity search for this article.

Most read articles by the same author(s)