South African Institute of Town and Regional Planners report of the president: October 1990

Authors

  • Christo Kannenberg

Abstract

Hierdie dokument word aan die einde van my termyn van twee jaar opgestel en dek dus die Raad se aktiwiteite oor die volle periode.
Die Raad en Uitvoerende Komitee het by vyf geleenthede oor hierdie termyn vergader. Indien in gedagte gehou word dat die Raad nie oor 'n voltydse direkto­raat beskik nie en dat projekte dus deur Raadslede self in hul vrye tyd uitgevoer moet word, is daar genoeg rede om tevrede te voel oor wat bereik is.

Downloads

Published

1991-04-30

Issue

Section

Commentary

How to Cite

Kannenberg, C. (1991). South African Institute of Town and Regional Planners report of the president: October 1990. Town and Regional Planning, 30, 1-2. https://journals.ufs.ac.za/index.php/trp/article/view/2972

Most read articles by the same author(s)