South African Institute of Town and Regional Planners report of the president: October 1989

Authors

  • Christo Kannenberg

DOI:

https://doi.org/10.38140/trp.v28i0.3061

Abstract

Aangesien die president se termyn oor 'n periode van twee jaar strek, beskou ek hierdie dokument as 'n tussentydse ver­slag. My oorheersende indruk van die afgelope jaar is hoe vinnig dit verby gevlieg het. Die Raad vergader slegs by drie geleenthede deur die jaar en hierdie verslag word geskryf nadat slegs twee Raadsvergaderings gehou is, m.a.w. die Raad het slegs twee geleenthede gehad om besluite te neem. 

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

1990-04-30

How to Cite

Kannenberg, C. (1990) “South African Institute of Town and Regional Planners report of the president: October 1989”, Town and Regional Planning, 28, pp. 1–2. doi: 10.38140/trp.v28i0.3061.

Issue

Section

Commentary