Vryheid van spraak en toegang tot inligting as transformasiedrywers in 'n maatskappy

Authors

  • Jonathan Crowther

DOI:

https://doi.org/10.38140/com.v17i0.985

Abstract

Uit teks: Vryheid van spraak en toegang tot inligting is demokratiese beginsels wat voortdurend in die spervuur beland, gewoonlik waar dit om die publisering van inligting in die media gaan. Hierdie twee beginsels is egter nie net hoekstene van ’n vrye en doeltreffende media nie; dit kan en behoort ook belangrike sluitstene in ’n maatskappy se korporatiewe vesting te wees. Net soos vryheid van spraak en toegang tot inligting ’n gesonde demokrasie, ’n ingeligte burgery en verbeterde besluitneming tot gevolg het, kan hierdie beginsels ’n korporasie en die besigheidswêreld positief transformeer.

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

2012-12-14

Issue

Section

Meo Iudicio