Kuns en die kommunikasie van andersheid

Authors

  • Anton Roodt

DOI:

https://doi.org/10.38140/com.v15i0.960

Abstract

Uit teks: Die kapasiteit van kuns om een of ander boodskap te kommunikeer is ’n idee wat filosowe sover terug as Plato, Aristoteles, Kant, Hegel en Croce besig gehou het. In 1943 skryf Leboufillier (1943: 83-84) dat die   kunstenaar iets te sê het en ’n boodskap het om oor te dra: “The word ‘message’ is used advisedly, because art is a kind of communication.”

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

2010-12-17

Issue

Section

Meo Iudicio