Kommunikasiekanale in die vestiging en ontwikkeling van Orania

Authors

  • Tienie Mynhardt University of the Free State

DOI:

https://doi.org/10.38140/com.v11i0.917

Abstract

Uit teks: Die Orania-nedersetting is geleë aan die Oranjerivier, sowat 250 km van Bloemfontein, 160 km van Kimberley en nagenoeg 700 km vanaf Pretoria. Dit plaas die dorp en ontwikkeling geografies bykans in die middel van Suid-Afrika. Die beplande skepping van soortgelyke nedersettings wat in die vooruitsig gestel word, sal in die rigting van die Weskus uitgebrei word. Orania is nié die Volkstaat nie.

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

2006-12-15

Issue

Section

Meo Iudicio