Kultuur, lewensvisie en ontwikkeling

Authors

  • Prof Johan Janse van Rensburg University of the Orange Free State, South Africa

DOI:

https://doi.org/10.38140/at.v20i2.5982

Abstract

Die outeur pak 'n baie dringende en moeilike tema met akademiese deeglikheid aan. Een van die mees basiese uitgangspunte ten opsigte van kultuur en ontwikkeling, naamlik dat ontwikkeling aan ekonomiese, materiƫle en tegnologiese vooruitgang gemeet kan word, word in die boek bevraagteken.

Downloads

##submission.downloads##

Published

2000-12-20

How to Cite

Janse van Rensburg, J. . (2000). Kultuur, lewensvisie en ontwikkeling. Acta Theologica, 20(2), 151. https://doi.org/10.38140/at.v20i2.5982

Issue

Section

Book Reviews