C.J.A. Vos, L.L. Hogan & J.H. Cilliers (Reds.), Preaching as a language of hope

Authors

  • Johan Janse van Rensburg University of the Free State

DOI:

https://doi.org/10.38140/at.v28i1.2199

Abstract

Uit teks: Die sesde uitgawe van Studia Homiletica bevat die referate wat tydens die wêreldkongres van die Societas Homiletica in Pretoria (2006) gelewer is. Die kongrestema, “Preaching as a language of hope”, is uiters gepas in die lig van talle krisisse in die wêreld, waarvan armoede en VIGS waarskynlik die belangrikste is as die referate as aanduiding geneem moet word. Die roeping van die kerk om die Woord van God aan ’n wêreld te verkondig wat in ’n skynbare proses van verval is, behoort hoop in ’n verwarde wêreld te bring. Prediking wat nie in staat is om hoop te skep nie, is ontrou aan die aard van die prediking as die kommunikasie van God se antwoord vir die nood van mense.

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

2008-06-27

Issue

Section

Articles