R. Nel & H. du Toit (reds.), Ons pelgrimstog na eenheid / Our pilgrimage to unity

Authors

DOI:

https://doi.org/10.38140/at.v27i2.2174

Abstract

Uit teks: Hierdie publikasie het verskyn kort voor die aanvang van die Algemene Sinode waartydens belangrike besluite oor kerkeenheid geneem sou word.Weliswaar het die besluite wat geneem is, die  N.G.Kerk onherroepelik op die pad van kerkeenheid geplaas, maar die publikasie bly steeds relevant vir die lang pad wat nog voorlê. Die bydrae van hierdie versamelde werk is dat die leser insae kry in die verskillende perspektiewe van verteenwoordigers van die deelnemende kerke aan die eenheidsproses.

Downloads

Download data is not yet available.

Downloads

Published

2007-12-21

Issue

Section

Book Reviews

How to Cite

R. Nel & H. du Toit (reds.), Ons pelgrimstog na eenheid / Our pilgrimage to unity. (2007). Acta Theologica, 27(2), 237-238. https://doi.org/10.38140/at.v27i2.2174

Most read articles by the same author(s)