Drome kan waar word
DOI:
https://doi.org/10.38140/at.v30i2.2311Abstract
Uit teks: My teologiese loopbaan het begin met ’n eksamen by prof. Johan Heyns. Die eksamen het gehandel oor Karl Barth se boek Evangelical Theology. Ek was skerp en prof. Heyns was beïndruk. Die akademiese gogga het gebyt.
Downloads
Download data is not yet available.