A theology of compassion by O. Davies
DOI:
https://doi.org/10.38140/at.v23i1.1619Abstract
Uit teks: Die paradigmaskuif van modernisme na post-modernisme het ongetwyfeld ook ’n Kopernikaanse omwenteling in die denke oor die wese van God te weeg gebring. ’n Deduktiewe, dogmatiese denke oor God, gefokus op die metafisiese attribute van God, word al hoe meer met ’n induktief-hermeneutiese en narratief-metaforiese verstaansmodel vervang. Binne die konteks
van hierdie paradigmaskuif moet Peter Ocks se evaluering van Davies se boek verstaan word. Hy skryf: “A theology of compasion is a subtle, discerning, and loving reformation of the history of European metaphysics and theology”.
Downloads
Download data is not yet available.
##submission.downloads##
Published
2003-06-30
How to Cite
Janse van Rensburg, J. (2003). A theology of compassion by O. Davies. Acta Theologica, 23(1), 238–239. https://doi.org/10.38140/at.v23i1.1619
Issue
Section
Book Reviews