Religion als phänomen, sozialwis-senschaftliche, theologische und philosophische erkundungen in der lebenswelt by W. E. Failing, H.-G. Heimbrock en T.A. Lotz (reds.)

Authors

  • S. P. J. K. Riekert University of the Free State

DOI:

https://doi.org/10.38140/at.v23i1.1623

Abstract

Uit teks: Toe die resensent die boek opneem, was sy eerste gedagte dat dit primêr verband sal hou met godsdiensfenomenologie, ’n vertakking in die studieveld van godsdienskunde wat poog om die wese van godsdiensverskynsels te identifiseer en dit te beskryf. Die subtitel gee ons ’n aanduiding dat dit meer gaan om lewensverskynsels met navrae daaroor vanuit die sosiologie, teologie en wysbegeerte. Dit word eers duidelik met die lees van die boek van die begin dat dit gaan om ’n praktiese teologiese besinning oor die verstaan van die religieuse verskynsels in die alledaagse lewe en wat die studie daarvan kan bydra tot die funksionering van Praktiese Teologie.

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

2003-06-30

Issue

Section

Book Reviews