Magic in the ancient world: revealing antiquity 10 by F. Graf

Authors

  • S. P. J. K. Riekert University of the Free State

DOI:

https://doi.org/10.38140/at.v23i1.1622

Abstract

Uit teks: As u nog onthou van Simon in Handelinge 8, van Bar-Jesus in Handeling 13, dan het u miskien die begeerte om meer te weet van die towenaars in die dae van die Nuwe Testament. Dan is u reg ingestel om die werk van Graf aan te durf. Dit is ’n omvattende werk oor die toordery in die Hellenisties-Romeinse wêreld. Dit raak al die aspekte van die lewe aan wat verband hou met die toorkuns: die regslewe, die antropologiese verband met die godsdiens en die neerslag daarvan in die literatuur. Die outeur het die verskynsel van towery bestudeer vanuit Egipties-Griekse papiri, Latynse en Griekse dokumente wat selfs die Boeke van Moses (Anastasi-papiri) insluit. Dan is ons weer by Handelinge, en wel 7:22 wat deur die Grieks-Romeinse heidendom gebruik word om Moses as towenaar te beskou.

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

2003-06-30

Issue

Section

Book Reviews