Religions of the Hellenistic-Roman age by A. Tripolitis
DOI:
https://doi.org/10.38140/at.v23i1.1621Abstract
Uit teks: Die skryfster bied ’n inleiding van die godsdienste van die Hellenisties-Romeinse tydvak aan. Eers gee sy ’n historiese oorsig van Aleksander die Grote se doen en late en sy visie, met die daaropvolgende ontwikkelinge in die sosio-politieke stelsels van die era.
Downloads
Download data is not yet available.