Hoer onderwys en diversiteit: 'n oop gesprek

Authors

  • Eli Bitzer
  • Zandra Bezuidenhout

Abstract

Suid-Afrika staan nie alleen ten opsigce van die uitdagings wat die diversiteicsverskynsel in 'n tyd van transformasie aan die hoer onderwys stel nie. Die groeiende omvang en verskeidenheid van vakliteratuur in hierdie studieveld dui op die wereldwye verdwyning van die homogene studentebevolking wat opvoedkundiges voor nuwe eise en geleenthede te staan bring. Hierdie arrikel betoog dac SuidAfrikaanse onderwyskundiges en leerfasiliceerders met groat vrug kan gebruik maak van navorsingsresulcace en vaardighede wac plaaslik en in die buiteland beskikbaar gescel word. Sekere intervensies is noodsaaklik om re verseker dat die onderwyskundige implikasies van diversiceit onverwyld aangespreek word, veral ten opsigte van die verwerwing van multikulturele vaardighede.

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

2024-12-04

Issue

Section

Articles