Die invloed van VIGS op beplanning in Suid-Afrika

Authors

  • Das Steÿn

DOI:

https://doi.org/10.38140/trp.v41i0.2467

Keywords:

VIGS, HIV/AIDS, planning, South Africa

Abstract

Daar word bespiegel oor die vraag of die verspreiding van die Ml-virus en die gepaardgaande styging in VIGS of verwante siektes uiteindelik ’n epidemie of pandemie gaan wees. Beplan­ners moet egter nie die spreekwoordelike volstruisbenadering volg nie en moet nou reeds kyk na moontlike gevolge vir grondgebruikbeplanning vir die toekoms.

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

1996-06-30

How to Cite

Steÿn, D. (1996) “Die invloed van VIGS op beplanning in Suid-Afrika”, Town and Regional Planning, 41, pp. 31–36. doi: 10.38140/trp.v41i0.2467.

Issue

Section

Research articles