Die invloed van VIGS op beplanning in Suid-Afrika

Authors

  • Das Steÿn

Keywords:

VIGS, HIV/AIDS, planning, South Africa

Abstract

Daar word bespiegel oor die vraag of die verspreiding van die Ml-virus en die gepaardgaande styging in VIGS of verwante siektes uiteindelik ’n epidemie of pandemie gaan wees. Beplan­ners moet egter nie die spreekwoordelike volstruisbenadering volg nie en moet nou reeds kyk na moontlike gevolge vir grondgebruikbeplanning vir die toekoms.

Downloads

Published

1996-06-30

Issue

Section

Research articles

How to Cite

“Die invloed van VIGS op beplanning in Suid-Afrika” (1996) Town and Regional Planning, 41, pp. 31–36. Available at: https://journals.ufs.ac.za/index.php/trp/article/view/2467 (Accessed: 14 June 2026).

Similar Articles

1-10 of 507

You may also start an advanced similarity search for this article.

Most read articles by the same author(s)

1 2 3 4 > >>