Etiek vir beplanners: Sestien jaar na Howe en Kaufman!

Authors

  • Piet Potgieter
  • Das Steÿn

Keywords:

ethics, planning ethics

Abstract

Etiek vir beplanners is nie meer so 'n nuwe idee in die beplanningsberoep nie. Tog is dit een van die mynvelde wat nie deur professionele beplanners en akademici betree word omdat daar sulke wyd uiteenlopende menings oor bestaan. In hierdie studie word gepoog om te toets of verskille oor etiek, soos by Amerikaners, ook by Vrystaatse beplanners aanwesig is.

Downloads

Published

1996-06-30

Issue

Section

Research articles

How to Cite

Potgieter, P., & Steÿn, D. (1996). Etiek vir beplanners: Sestien jaar na Howe en Kaufman!. Town and Regional Planning, 41, 8-11. https://journals.ufs.ac.za/index.php/trp/article/view/2464

Similar Articles

1-10 of 382

You may also start an advanced similarity search for this article.

Most read articles by the same author(s)

1 2 3 4 > >>