Redakteursbrief

Authors

  • Prof Fanie Snyman University of the Orange Free State, South Africa

DOI:

https://doi.org/10.38140/at.v14i1.6751

Abstract

Die redaksionele beleid van Acta Theologica maak voorsiening daarvoor dat daar ook 'n aantal gelyksoortige of verwante artikels saam gepubliseer kan word. So 'n geleentheid het hom voorgedoen met die emiritaat van prof J H Smit, departementshoof van die departement Sendingwetenskap aan die Universiteit van die Oranje Vrystaat.

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

1994-06-30

Issue

Section

Preface

Most read articles by the same author(s)