Voorwoord

Authors

  • Fanie Snyman

DOI:

https://doi.org/10.38140/at.v16i1.6192

Abstract

Die redaksionele beleid van Acta Theologica maak daarvoor voorsiening dat daar by geleentheid 'n teikengerigte uitgawe van die tydskrif kan verskyn. So 'n geleenheid het hom voorgedoen met die aftrede van prof MHO Kloppers as departementshoof van die departement Ou Testament aan die fakulteit Teologie aan die Universiteit van die Oranje Vrystaat op 1 April 1996.

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

1996-06-28

Issue

Section

Preface

Most read articles by the same author(s)