G. van den Brink & C. van der Kooi, Christelijke dogmatiek. Een inleiding

Authors

  • S. A. Strauss University of the Free State, South Africa

DOI:

https://doi.org/10.4314/actat.v35i1.18

Abstract

Uit teks: Die verskyning van ’n nuwe dogmatiek is vir ’n teoloog soos ’n groot doos sjokolade: Jy moet dit stadig stukkie vir stukkie proe, en jy mag dit maar geniet! Om hierdie boek van die twee professore van die Vrye Universiteit in Amsterdam deur te werk is louter vreugde. Hulle skryf ’n lekker lewendige, beeldryke Nederlands. Hulle boek is stewig gebind en hanteer maklik. En die handige registers van Bybeltekste, outeurs se name en teologiese begrippe vergemaklik herhaaldelike naslaan. Dit is so jammer dat al minder Afrikaanssprekendes deesdae gemaklik Nederlands kan lees. Miskien moet die uitgewers ’n Engelse vertaling oorweeg. Dit sal beslis ’n baie wyer afsetgebied verseker.

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

2015-06-26

Issue

Section

Articles