Alles uit sy Vaderhand

Authors

  • S. A. Strauss University of the Free State

DOI:

https://doi.org/10.38140/at.v26i1.2103

Abstract

Uit teks: Dit maak ’n mens verleë om oor jouself te vertel. Ek sou liewer oor die Here wou skryf: oor sý roeping, toerusting, genade, geduld en volharding met my. As dit van mý afgehang het, sou ek meermale maklik kon tou opgooi. Maar omdat dit van Hóm afgehang het, kon soiets glad nie gebeur het nie. Deur sy Gees en Woord het Hy my getrou tot hiertoe gelei. Telkens het Hy my met tekste soos byvoorbeeld Kolossense 4:17 gekonfronteer: “En sê vir Argippus: Gee jou aandag (blepe) aan die taak (diakonia) wat jy in diens van die Here aanvaar het, sodat jy dit kan voltooi.”

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

2006-06-30

Issue

Section

Articles