Naudé, Piet J., Neither Calendar nor Clock. Perspectives on the Belhar Confession
DOI:
https://doi.org/10.38140/at.v30i2.2323Abstract
Uit teks: Só tydig soos wat die Belhar Belydenis se ontstaan was, só tydig is die verskyning van hierdie boek. Dit is nie sommer aldag dat enige van dié twee gebeur nie. Die Belhar Belydenis sou ’n droogte van meer as 300 jaar in die Gereformeerde kerke van Nederlandse oorsprong verbreek; en die verskyning van bogenoemde werk is die eerste – in Engels – ná Dirkie Smit en Daan Cloete se 1984 vertaalde boek, A moment of truth (ook deur Eerdmans). Bloot die verskyning hiervan is dus reeds iets om van kennis te neem.
Downloads
##submission.downloads##
Published
2010-12-17
How to Cite
Laubscher, M. (2010). Naudé, Piet J., Neither Calendar nor Clock. Perspectives on the Belhar Confession. Acta Theologica, 30(2), 211–213. https://doi.org/10.38140/at.v30i2.2323
Issue
Section
Book Reviews