Voorwoord

Authors

  • Francois Tolmie

DOI:

https://doi.org/10.38140/at.v26i1.2101

Abstract

Uit teks: Dit is vir my ’n groot voorreg om namens die redaksie van Acta Theologica hierdie uitgawe aan Prof. Sybrand Strauss op te dra. Ek het hom in 1979 leer ken toe ek ’n Admissiestudent in my tweede jaar was en hy een van die studenteleraars van Kovsiekampus geword het. Op ’n later stadium het hy een van my dosente in die departement Dogmatiek geword en het ek die voorreg gehad om by hom lesings in Etiek te hê. Later, toe ek as dosent aan hierdie Fakulteit aangestel is, het ek die voorreg gehad om hom as kollega te hê.

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

2006-06-30

Issue

Section

Preface