Twentieth century religious thought by John Macquarrie
DOI:
https://doi.org/10.38140/at.v22i2.1579Abstract
Uit teks: Daar word volledig aandag gegee aan die hooftemas van die twintigsteeeuse teologiese denke. Idealisme, pragmatisme, eksistensialisme en vele ander strominge word deeglik bespreek. Wat egter van besondere belang is, is die feit dat die post-modernisme ook bygewerk is. Post-moderne filosowe oos Levinas, Lyotard en Derrida word bespreek. Daarnaas word die postmoderne
teoloë soos Taylor, Ward en Marion ook aan die orde gestel.
Downloads
Download data is not yet available.