A short course in the philosophy of religion by George Pattison
DOI:
https://doi.org/10.38140/at.v22i1.1550Abstract
Uit teks: Hierdie werk is werklik ’n uitstekende oorsig oor die filosofie van die godsdienste. Dit word sterk aanbeveel as handboek by godsdienswetenskapskursusse en ook as handboek by Teologiese Fakulteite. Die oorsig is volledig en die gedagtelyn word besonder goed volgehou met soveel ryke interpretasie en deeglike uiteensetting dat die leser se aandag deurentyd behou word.
Downloads
##submission.downloads##
Published
2002-06-28
How to Cite
Verster, P. (2002). A short course in the philosophy of religion by George Pattison. Acta Theologica, 22(1), 195. https://doi.org/10.38140/at.v22i1.1550
Issue
Section
Book Reviews