Eenmaal iets dappers deur Annelie Ferreira

Authors

  • D. F. van Tonder

DOI:

https://doi.org/10.38140/at.v21i1.1538

Abstract

Uit teks: Met die woord vooraf neem die outeur ’n vertrekpunt in wat beslis dapper is. Sy beweer dat mense intens bewus is van die onpeilbaarheid van daardie wonderlike kragtige en misterieuse mag wat hulle soms “god” noem en soms iets anders. Hulle weet dat daardie mag so groot is dat dit nooit volkome binne ’n enkele godsdiens omskryf kan word nie.

Downloads

##submission.downloads##

Published

2001-06-29

How to Cite

van Tonder, D. F. (2001). Eenmaal iets dappers deur Annelie Ferreira. Acta Theologica, 21(1), 216–217. https://doi.org/10.38140/at.v21i1.1538

Issue

Section

Book Reviews