Die langtermyndoeltreffendheid van 'n universiteitsoorbruggingsprogram

Authors

  • Eleonora van Rooyen
  • Gert Huysamen

Abstract

Aan die UOVS is die Career Preparation Programme (CPP) sederr 1993 in werking om as gereedmakings- en toelatingsmeganisme die oorgang tot tersiere onderrig van studente van histories swart hoerskole te vergemaklik. Hierdie arcikel !ewer verslag oar 'n ondersoek na die langrermyndoeltreffendheid van die CPP. Verskeie prestasieindekse van die 1993- en 1994-innames van CPP-studenre is met die ooreenscemmende indekse van swart studente war onderskeidelik in 1994 en 1995 regstreeks tot die UOVS toegelaat is, vergelyk na groepverskille in vorige akademiese prestasie (matriekpunte) srarisries in berekening gebring is. Die prestasie-indekse wac aangewend is, was die gemiddelde kurrikulumpersentasiepunte en die getal verwerfde krediete (in die afsonderlike studiejare, sowel as kumulatief) en die srudiescakings- en gradueringskoerse. Die resultate suggereer dat die CPP-scudente aan die hand van geen van hierdie operasionaliserings van akademiese prestasie enigsi ns beter gevaar het as wat op grand van hul swak matriekprestasie voorspel sou kon word nie.

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

2024-12-04

Issue

Section

Articles