Universiteitstoelating in die nuwe Suid-Afrika: ideologiese en statistiese oorwegings

Authors

  • Gert Huysamen

Abstract

Hierdie arcikel bespreek wanbegrippe wat ontstaan wanneer sratisties onderskeibare groepe met ongelyke skoolagtergronde om toelacing roe cersif!r-opvoedkundige inrigtings meeding. Daar word aanbeveel dat afsonderlike korrelasies (tussen voorspeller en kriterium) en afsonderlike regressievergelykings (om die kricerium op grond van 'n voorspeller te voorspel) vir sodanige groepe bepaal word. Indien die gedoen word, blyk die dac die laer gemiddelde macriek- en/of aanlegtoetstellings van een groep nie noodwendig tot die nadeel van sy lede hoef re srrek nie, en dat daar nie op grand van groepverskille in die genoemde korrelasie alleen uitsprake oar die sydigheid al clan nie van voorspellers gemaak kan word nie. Ideologiese besware teen die berekening van afsonderlike scacistiese indekse of vergelykings (formules) vir verskillende demografiese groepe word behandel en as inkonsekwent beskou.

Downloads

Download data is not yet available.

Published

2024-12-04

How to Cite

Huysamen, G. . (2024). Universiteitstoelating in die nuwe Suid-Afrika: ideologiese en statistiese oorwegings. Acta Academica: Critical Views on Society, Culture and Politics, 31(1), 99–117. Retrieved from https://journals.ufs.ac.za/index.php/aa/article/view/8847

Issue

Section

Articles