Tweeslagtige kerksangpraktyk in die Nederduits Gereformeerde Kerk: historiese perspektief op 'n eietydse vraagstuk
Abstract
Die affiniteit vie 'n meer sentimentele, ervaringsgerigte geestelike lied is binne die
NG Kerk as histories-religieuse verskynsel gevestig. 'n Analise van polemiek in Die
Kerkbode toon dat die meerderheid lidmate ook tans liedere vanuit die
jeugsangbundels b6 die tradisionele reformatoriese kerklied verkies. Nuucgekomponeerde liedere in hierdie bundels gryp beide in eeks en musikale styl hoofsaaklik rerug op negenriende-eeuse revival cradisies. In teensrelling met die algemene opvacting dat daar binne die NG Kerk onlangs noemenswaardige vernuwings met betrekking tot die kerklied-idioom plaasgevind bet, coon laasgenoemde binne die breer raamwerk van die kontempor~re himnodie nie alleen 'n opvallende gebrek aan relevansie nie, maar ook as konrekstuele blik op die kerk se onlangse geskiedenis 'n skreiende onbetrokkenheid.