Die voorkoming en regstelling van middestedelike verval

Authors

  • Rudolph van Wyk

Keywords:

inner city decay, inner city decline, inner city renewal

Abstract

Dit is ongetwyfeld ‘n feit dat die meeste Suid Afrikaanse middestede snel aan die agteruitgaan is. Duisende mense beweeg elke oggend die middestad binne. Sommige gaan werk daar en ander gaan doen bloot besigheid of inkopies daar. Gedurende die dag lewe die middestad dus, en word gevoed deur ‘n reeks aktiwiteite soos die arbeidsmark, die vermaaklikheidsarena (reeds baie beperk) en die handels- en dienssektore. Aan die einde van elke dag, verlaat dieselfde mense egter weer die middestad. Op hierdie wyse word die siklus voltooi omrede die middestad saans dood is.
*Article written in Afrikaans.

Downloads

Published

2001-11-30

Issue

Section

Review articles

How to Cite

“Die voorkoming en regstelling van middestedelike verval” (2001) Town and Regional Planning, 44, pp. 1–7. Available at: https://journals.ufs.ac.za/index.php/trp/article/view/752 (Accessed: 11 June 2026).

Similar Articles

1-10 of 130

You may also start an advanced similarity search for this article.