Prosedures om dorpstigtings te bespoedig deur beter koordinasie tussen die professionele landmeter en ander professies

Authors

  • SA Strydom

Keywords:

Professional collaboration, surveying, town planning

Abstract

Die professies (beplanners, landmeters en ingenieurs) word dikwels gekritiseer oor hulle fooie en die tyd wat dit neem om dorpstigting deur te voer vanaf beplanning tot afhandeling van instal­lering van dienste. Indien die drie professies nouer saamwerk en al drie partye van meet af aan betrokke is by die beplanning is dit wel moontlik om 'n besparing in tyd en koste te bewerk­stellig.

Downloads

Published

1992-04-30

Issue

Section

Commentary

How to Cite

Strydom, S. (1992). Prosedures om dorpstigtings te bespoedig deur beter koordinasie tussen die professionele landmeter en ander professies. Town and Regional Planning, 32, 47-48. https://journals.ufs.ac.za/index.php/trp/article/view/2823

Similar Articles

251-260 of 429

You may also start an advanced similarity search for this article.