Prosedures om dorpstigtings te bespoedig deur beter koordinasie tussen die professionele landmeter en ander professies
DOI:
https://doi.org/10.38140/trp.v32i0.2823Keywords:
Professional collaboration, surveying, town planningAbstract
Die professies (beplanners, landmeters en ingenieurs) word dikwels gekritiseer oor hulle fooie en die tyd wat dit neem om dorpstigting deur te voer vanaf beplanning tot afhandeling van installering van dienste. Indien die drie professies nouer saamwerk en al drie partye van meet af aan betrokke is by die beplanning is dit wel moontlik om 'n besparing in tyd en koste te bewerkstellig.
Downloads
Download data is not yet available.
##submission.downloads##
Published
1992-04-30
How to Cite
Strydom, S. (1992) “Prosedures om dorpstigtings te bespoedig deur beter koordinasie tussen die professionele landmeter en ander professies”, Town and Regional Planning, 32, pp. 47–48. doi: 10.38140/trp.v32i0.2823.
Issue
Section
Commentary
License
Publishing rights: Author(s) may upload a second copy to institutional repositories. Disclaimer: Views and opinions expressed in this article are those of the author(s). Publication thereof does not indicate that the Editorial Staff or the University of the Free State accept responsibility for its content.