Streke in Suid-Afrika - verlede vs teorie vs toekoms
Keywords:
production decentralisation programme, regional physical planning, regional planningAbstract
Die streekbegrip in Suid-Afrika kom reeds sedert 1944 voor, toe die Sosiale en Ekonomiese Planneraad in sy Vyfde Verslag aanbeveel het dat fisie- se beplanning in die land op ’n streek- grondslag moet plaasvind. Van daar af het die streekbegrip in Suid-Afrika baie ontwikkel en verskillende beelde van die land geskep tot en met die heel nuutste nege provinsies, soos dit tans voorkom.
Downloads
Published
Issue
Section
License
Publishing rights: Author(s) may upload a second copy to institutional repositories. Disclaimer: Views and opinions expressed in this article are those of the author(s). Publication thereof does not indicate that the Editorial Staff or the University of the Free State accept responsibility for its content.

