Nola Green gedenklesing
DOI:
https://doi.org/10.38140/trp.v38i0.2523Keywords:
planning, housing, housing planningAbstract
*Direkte weergawe soos voorgedra
BEPLANNING EN BEHUISING: Waar kom ons vandaan. Waar het ons oorspronklik so ’n paar jaar gelede begin met ’n nuwe behuis- ingsbeleid. Waar staan ons vandag. Wat is die omvang van die huidige voorstelle wat op die tafel is, en die aankondigings wat reeds gedoen is. Waar gaan ons heen in die toekoms. Watter werk is nog nie gedoen nie. Wat moet ons doen en hoe dit eintlik die stads- en streek- beplanners spesifiek sal raak in die toekoms.
Downloads
##submission.downloads##
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Publishing rights: Author(s) may upload a second copy to institutional repositories. Disclaimer: Views and opinions expressed in this article are those of the author(s). Publication thereof does not indicate that the Editorial Staff or the University of the Free State accept responsibility for its content.