'n Ondersoek na operasionele praktykvoerings en- bestuursriglyne vir stads- en streekbeplanners: Moontlike riglyne vir die privaat praktyk
DOI:
https://doi.org/10.38140/trp.v41i0.2463Keywords:
operational practice, planning education, practicing plannersAbstract
Die Vryemark-ekonomie moedig die vestiging van nuwe ondememings aan asook die groei van bestaande ondernemings. Hierdie studie het van die standpunt uitgegaan dat talle persone graag ’n eie onderneming wil begin, maar nie werklik die nodige bestuursvaardigheid het nie. Die privaat praktyk kan die vergestalting van ’n wye ondememingstelsel vir die beplanner wees; dit is die vryheid van die individu om vir sy eie voordeel ’n onderneming van sy eie keuse te begin en te bedryf. Die stelsel van mededinging en handel, asook die aanmoediging om nuwe ondernemings te vestig, is tiperend van ’n verskeidenheid ondernemings waarin ook die beplanner i.t.v. geesdrif, inisiatief, vindingrykheid, kreatiwiteit en sy besondere kundigheid, uiting in ’n eie praktyk kan vind.
Downloads
##submission.downloads##
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Publishing rights: Author(s) may upload a second copy to institutional repositories. Disclaimer: Views and opinions expressed in this article are those of the author(s). Publication thereof does not indicate that the Editorial Staff or the University of the Free State accept responsibility for its content.