S v Wasserman — Is dobbelverslawing ’n wesenlike en dwingende omstandigheid in terme van die Strafwysigingswet wat ’n geringer vonnis regverdig?

Authors

  • M. Carnelley University of KwaZulu-Natal, South Africa

DOI:

https://doi.org/10.38140/jjs.v30i1.2914

Abstract

Uit teks: Hierdie aangeleentheid het voor die hof gedien as ’n appèl tot die oplê van die minimum vonnis van vyftien jaar direkte gevangenissetting aan ’n patologiese dobbelaar wat skuldig bevind is aan 64 aanklagte van diefstal van meer as R1,1 miljoen, waarvan ongeveer die helfte aan die slagoffers terugbetaal is.

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

2005-01-31

Issue

Section

Chronicles / Kronieke