Egorassisme as verswarende faktor by straftoemeting
DOI:
https://doi.org/10.38140/jjs.v27i2.2850Abstract
Uit teks: In die saak R v White ([2001] Crim LR 576), wat onlangs voor die strafafdeling van die Court of Appeal (CA) in Engeland gedien het, was die feite kortliks soos volg: Die appellant, W, was ‘n passasier op ’n bus in London. Daar is aangevoer dat, toe hy van die bus afgeklim het, hy dreigende, smalende en beledigende woorde/gedrag teenoor die konduktrise, wat van Sierra Leone afkomstig was, gebruik/openbaar het en dat hy gevolglik skuldig was aan oortreding van artikel 31 van die Crime and Disorder Act 1998 (1998 c37) gelees met artikel 4 van die Public Order Act 1986 (1986 c64).
Downloads
Download data is not yet available.
##submission.downloads##
Published
2002-06-28
Issue
Section
Case note / Vonnisbespreking