Permanent Secretary, Department of Welfare, Eastern Cape, and another v Ngxuza and others — Hofreëls vir die voer van ’n groepsgeding?

Authors

  • J. de Bruin University of the Free State, South Africa

DOI:

https://doi.org/10.38140/jjs.v27i1.2837

Abstract

’n Groepsgeding is ’n prosedure vir die akkomodering van litigasie gebaseer op gemeenskaplike (dieselfde) feite- en/of regsvrae ingestel of verdedig deur ’n verteenwoordiger namens ’n definieerbare groep persone. Groepsgedingvoering was tot voor die inwerkingtreding van die tussentydse Grondwet 200 van 1993 grootliks onbekend aan die Suid-Afrikaanse reg. Die tussentydse Grondwet het die posisie verander deur burgerskap aan groepsgedingvoering te verleen. Dié posisie is ook in artikel 38 (gelykluidend aan artikel 7 van die tussentydse Grondwet) van die finale Grondwet 108 van 1996 oorgeneem. Die aanwending van die prosedure is egter tans alleen beperk tot die beskerming van regte in die Grondwet verskans.

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

2002-01-31

Issue

Section

Case note / Vonnisbespreking