Voorwoord

Authors

  • André Wessels

DOI:

https://doi.org/10.38140/sjch.v36i2.194

Abstract

Een honderd en tien jaar gelede het die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) gewoed in wat vandag die Republiek van Suid-Afrika is. Die 110de herdenking van hierdie ingrypende en traumatiese konflik ontlok uiteraard nie soveel belangstelling as wat die 100ste herdenking ’n dekade gelede gedoen het nie, maar dit is nogtans gepas dat daar weereens – ook vanuit ’n akademiese oogpunt – rekenskap gegee word van die gebeure wat in die jare 1899 tot 1902 in Suid-Afrika afgespeel het. Gevolglik word in hierdie spesiale uitgawe van die Joernaal vir Eietydse Geskiedenis onder
meer gelet op strategiese en ander militêre aspekte van die oorlog, internerings- (konsentrasie-) en ander kampe, die rol wat iemand soos Deneys Reitz tydens die oorlog gespeel het, regskwessies, en die neerslag van die oorlog in Portugese geskiedskrywing. Ten slotte word die Anglo-Boereoorlog met ander oorloë wat in Suider-Afrika gewoed het, in verband gebring.

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

2011-09-30

How to Cite

Wessels, A. (2011). Voorwoord. Southern Journal for Contemporary History, 36(2), i-ii. https://doi.org/10.38140/sjch.v36i2.194

Issue

Section

Articles

Most read articles by the same author(s)

1 2 3 4 5 6 > >>