In daardie tyd was daar reuse
DOI:
https://doi.org/10.38140/at.v43i2.7797Abstract
Professor Piet Meiring kyk terug op agt dekades en onthou van die reuse (vergelyk Genesis 6:4) wat hy op sy lewenspad sou teëkom. Buiten hoe indrukwekkend hy alles kan onthou, is dit absoluut merkwaardig hoeveel daar is om te onthou. In meer as een opsig het ons hier te make met ’n voorwaar ryk verweefde lewe en ’n blywende leeservaring.
Downloads
Download data is not yet available.
##submission.downloads##
Published
2023-12-13
Issue
Section
Book Reviews
License
Copyright (c) 2023 M. Laubscher
This work is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 International License.