Die sendingbeleid van die Nederduitse Gereformeerde Kerk
DOI:
https://doi.org/10.38140/at.v14i1.6761Abstract
Die sendingbeleid van die Nederduitse Gereformeerde Kerk is deur die jare sterk beïnvloed deur die konteks. Die tradisionele vrees by die Afrikaner vir "gelykstelling" tussen wit en swart en die afkeer van rassevermenging het deur die ja re 'n groot invloed op die formulering van die sendingbeleid gehad.
Downloads
##submission.downloads##
Published
2022-09-23
How to Cite
Crafford, D. (2022). Die sendingbeleid van die Nederduitse Gereformeerde Kerk. Acta Theologica, 14(1), 119–130. https://doi.org/10.38140/at.v14i1.6761
Issue
Section
Articles
License
Copyright (c) 1994 University of the Free State

This work is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 International License.