Jesus se sterwensuur is sy troonbestyging as koning (Jn.19:16b-22)

Authors

  • F.W. Neser

DOI:

https://doi.org/10.38140/at.v14i2.6438

Abstract

Om jaar na jaar die lydentstyd vars en nuut oor dieselfde historiese stof, naamlik oor die lyding en sterwe van Jesus te preek, is vir geen predikant maklike nie. As die unieke boodskap van elk van die vier Evangelies verreken word deur deeglike eksegese, word nuwe perspektiewe egter ontsluit wat die prediker in staat stel om hierdie (historiese) byna oorbekende stof telkens "anders" te preek. Met hierdie preekhulp word gepoog om iets van die uniekheid van die Johannese vertelling van 'n greep uit die kruisigingsgebeure vir die prediker uit te lig.

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

1994-12-30

Issue

Section

Articles