Predestinasie en ekklesiologie by Johannes Calvyn
DOI:
https://doi.org/10.38140/at.v14i2.6434Abstract
Hoewel dit nie moontlik is om die sentrale tema in Calvyn se teologie aan te toon nie, kan sonder vrees vir teenspraak beweer word dat die probleem van die predestinasie enersyds en dié van die kerk andersyds hom meer besig gehou het as vir enige van die ander reformatore, in elk geval meer as vir Luther. Dit is besonder opvallend dat hy hierdie twee probleemvelde baie nou met mekaar in verband bring. Ons beperk ons wat die onderwerp betref uitsluitlik tot sy Institusies.
Downloads
Download data is not yet available.
##submission.downloads##
Published
1994-12-30
Issue
Section
Articles
License
Copyright (c) 1994 University of the Free State
This work is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 International License.