Enkele riglyne vir 'n preek uit Deuteronomium 10-11
DOI:
https://doi.org/10.38140/at.v15i1.6407Abstract
'n Rukkie na die versoek om hierdie artikel te skryf, ontvang ek 'n brief van Afrikaans Stereo waarin ek meegedeel word dat die erediens wat op Sondagaand 21 Mei 1995 gehou word, op 11 Junie uitgesaai sal word. Die sameloop van omstandighede laat my besluit dat dit miskien vir die leser goed sal wees om die pad saam met my te loop vanaf die keuse van die teks tot by die buitelyne vir die diens, eerder as om 'n geliefde en vir die prediker bekende gedeelte te kies.
Downloads
##submission.downloads##
Published
1995-06-29
How to Cite
du Toit, P. (1995). Enkele riglyne vir ’n preek uit Deuteronomium 10-11. Acta Theologica, 15(1), 93–101. https://doi.org/10.38140/at.v15i1.6407
Issue
Section
Articles
License
Copyright (c) 1995 University of the Free State

This work is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 International License.