Bedieningstrategieë in die lig van huidige godsdienstige strominge

Authors

  • P Verster Universiteit van die Oranje-Vrystaat, South Africa

DOI:

https://doi.org/10.38140/at.v15i1.6406

Abstract

In sy omvangryke werk Transforming Mission dui Bosch aan dat daar paradigmaverskuiwings voorgekom het wat beslissend inwerk op die tydperk waarbinne dit voorkom. Hierdie paradigmas bepaal die kerk-beskouing sowel as die teologiese besinning. Sulke waarskuiwings het 'n beslissende invloed op die bedienningstrategieë.

Downloads

##submission.downloads##

Published

1995-06-29

How to Cite

Verster, P. (1995). Bedieningstrategieë in die lig van huidige godsdienstige strominge. Acta Theologica, 15(1), 84–92. https://doi.org/10.38140/at.v15i1.6406

Issue

Section

Articles