Riglyne vir prediking oor Spr 16:32

Authors

  • SWJ Botha Universiteit van die Oranje-Vrystaat, South Africa

DOI:

https://doi.org/10.38140/at.v15i2.6399

Abstract

Spr 16:32 kom voor in dié literatuur van die Ou Testament wat 'n wysheidsperspektief op die werklikheid belig. Wie oor Sprk 16:32 wil preek, sal die unieke karakter van hierdie literatuur deeglik moet verreken.

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

1995-12-29

Issue

Section

Articles