Die Nuwe Testament en kinderkommunie

Authors

  • DF Tolmie Universiteit van die Oranje-Vrystaat, South Africa

DOI:

https://doi.org/10.38140/at.v16i1.6393

Abstract

Uit die kerkgeskiedenis weet ons dat kinderkommunie vir baie eeue 'n algemene praktyk in die kerk was - soveel so dat Augustinus (De pecc. mer. 1,20; Serm 174). selfs die praktyk van kinderkommunie as 'n bewys ten gunste van die kinderdoop kon aanvoer. Oor presies wanneer hierdie verskynsel begin het, is daar egter onduidelikheid.

Downloads

Download data is not yet available.

##submission.downloads##

Published

1996-06-28

Issue

Section

Articles