Die onoorskatbare belangrikheid van die inleidingskonsep in die ganse lewe, met besondere verwysing na die preekinleiding
DOI:
https://doi.org/10.38140/at.v16i2.6152Abstract
Daar is die afgelope dekades baie literêre aandag geskenk aan die praktiese vormgewing van die prediking. Alhoewel dit waardeer word gaan dit mens se verstand te bowe dat die vormgewing van die eerste oomblikke van die preek in die meerderheid van gemelde literatuur hoogstens as 'n soort glos of addendum aan die orde gestel, en soms bloot in die verbygaan na verwys, word. Die "eerste oomblikke" ontvang egter in die ganse lewe, waaronder in verskeie wetenskappe, telkens 'n ereplek.
Downloads
##submission.downloads##
Published
1996-12-31
How to Cite
van Blerk, H., & Kellerman, J. S. (1996). Die onoorskatbare belangrikheid van die inleidingskonsep in die ganse lewe, met besondere verwysing na die preekinleiding. Acta Theologica, 16(2), 41–68. https://doi.org/10.38140/at.v16i2.6152
Issue
Section
Articles
License
Copyright (c) 1996 University of the Free State

This work is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 International License.